Monday, December 1, 2008

Jukebox

My musiek video, SKOOLSIEK, is die Sondag (7 Des) op Jukebox se speellys!!!!


Om te stem vir die musiek video skakel in Sondag (011 686 7220) of stuur 'n E-pos aan jukebox@kyknet.co.za.


3 comments:

Nedine Blom said...

Hi almal, vandag is dit teks leer en hare kleur en slaap. More en oormore skiet ons 8 episodes vir InPas. Onthou om te stem vir "Skoolsiek" op www.jukebox.co.za!!! liefde mwah!

Nedine Blom said...

Vandag se topic is: Motors Wat is die beste koop wat jy ooit gedoen het, en wat was die stupidste voertuig wat jy aangeskaf het en hoekom. My beste: Honda ballade 1982 model as student (enige honda ry soos 'n droommasjien)My stupidste: Toyota Avanza (ek het gedink die spasie is cool, maar die ding ry soos 'n bakkie..) Vertel my van jou experiences!!

Muriel said...

Baie welkom in die blog wêreld Nedine!!